Varsity Cup Rugby - week 2

More
4 years 2 months ago #1 by Brent Graham
Varsity Cup Rugby - week 2 was created by Brent Graham
4 matches tomorrow and here are the handicaps at WSB

UCT +6.5 v NWU
CUT +15.5 v Tuks
Wits -12.5 v UJ
Shimlas -21.5 v UWC

Chat with me on Twitter - @BrentGraham

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
4 years 2 months ago - 4 years 2 months ago #2 by azzman
Replied by azzman on topic Varsity Cup Rugby - week 2
... Die eerste game hou ek van UJ, hulle het Ikeys n goeie game gegee, terwyl Wits n maklike game teen Uwc gehad het. UJ se verdediging behoort hul in die game te hou, ek dink Wits gaan n Uwc game verwag, maar UJ n bja sterker voor... Hulle is regtig nie te bad nie, moet hulle nie onderskat nie... Ek laaik UJ om met 5 te wen, so nogsteeds n close game...

Dan Pukke gaan Ikeys pak gee boeta. Om 40 teen Tukkies te score moet jy n goeie span wees... Ek dink Ikeys was gelukkig om UJ te wen, maar face dit, Pukke en UJ is 2 verskillende diere. Pukke is super sterk agter. As hul fwds die werk doen en bal gee, is dit game over. Ikeys is net so stop start vir my, kan nooit regtig aan die gang kom nie, waar Pukke van die begin af net in cruise mode kan gaan. Ek dink Pukke gaan redelik maklik wen met so 22 punte.

Tukkies gaan obviously heel gemaklik teen Cut wen. Flippen goeie game teen Pukke gehad. Cut het maar nog altyd gesukkel teen die groter spanne, en dis hul eerste game die seisoen, hul behoort bja errors te maak, waar Tukkies al mooi aan die gang is. Tukkies met omtrent 27 punte, maar dit kan nog n groter score ook wees. Tukkies het regtig n goeie span die jaar, n paar van hul manne kan dalk verder gaan as hul wil. Hulle behoort Cut te destroy voor, en daai is klaar game over... So ja, ek sal se 27, maar kan maklik meer wees.

Shimlas het goed pak gekry by Maties, ... Maties was en is net n heel ander klas. Hul het elke fout deur Shimlas omskep in voordeel vir hul, hulle word regtig goed gecoach, hul was net so klinies en rustig, niks gerush nie. Eintelik gedink Shimlas sou n 0 kry, dink Maties het hul n kans of 2 gegee. Hul defense was non existing, en het niks fire power gehad in attack nie. Ja hul sal Uwc, maar Uwc sal ook n beter game he as teen Wits. Hul sal beter raak hoe verder die seisoen gaan. Einde van die dag, dink ek Shimlas het vir nou meer klas, en gaan met 18 wen. Ek dink Uwc se backs kan n paar driee op counter attack score, en daai driee so ver uit tel obviously meer.... So ja, ek sal stick met 18.

Sent from my Huawei

Jesus is our only saviour
Last edit: 4 years 2 months ago by azzman. Reason: Dont want refs name attached to post

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
4 years 2 months ago #3 by azzman
Replied by azzman on topic Varsity Cup Rugby - week 2
Sorry for the afrikaans, i just copied and pasted it

Jesus is our only saviour

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
4 years 2 months ago #4 by TheBettingStig
Replied by TheBettingStig on topic Varsity Cup Rugby - week 2
NWU minus 6.5 @ wsb
CUT plus 21.5 @ sunbet
Wits minus 7.5 @ betx
UWC plus 26.5 @ sunbet

Twitter @BettingStig

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum